vyeboom
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vyeboom | vyebome |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vyeboompie | vyeboompies |
- vye•boom
- (plantkunde)
Ficus carica, 'n tropiese boom uit die moerbeifamilie (Moraceae).
- 'n Vyeboom se blomme groei in werklikheid aan die binnewand van die vy.
- «Moenie bobbejaan oppasser van die vyeboom maak nie.»
- Moet liefs nie 'n skelm persoon in 'n verantwoordelike pos aanstel nie.
| Vertalings: vyeboom | |||
|---|---|---|---|