vy

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vy | vye |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vytjie | vytjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- فَيْ , meervoud: فَیِّی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (vrugte) Soort sagte veelsadige vrug (Ficus carica).
Voorbeeldsinne
- 'n Vyeboom se blomme groei in werklikheid aan die binnewand van die vy.
Wisselvorme
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: vy | |||
---|---|---|---|