wêreldoorlog
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wêreldoorlog | wêreldoorloë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wêreldoorloggie | wêreldoorloggies |
- wê•reld•oor•log
- Oorlog tussen verskeie land; 'n gewapende stryd tussen 'n klomp lande, soos tydens die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog.
- Die Volkebond is as gevolg van die Eerste Wêreldoorlog gestig in die hoop om ’n tweede wêreldoorlog te voorkom.
- As gevolg van die "balans van terreur" of "wedersyds gewaarborgde vernietiging" is die konflik mettertyd beëindig en probeer die twee supermoondhede om 'n derde wêreldoorlog te vermy.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|