oorlog
Voorkoms
- Uit Middelnederlands as orloge sedert 1240 bekend. Die woord kom moontlik van twee verskillende woorde in Proto-Germaans: *uz-laga- en *uz-liuga. *Uz beteken uit en is die oorsprong van oor-. *Uz-laga het "noodlot of bestemming" beteken en *uz-liuga- die "opheffing van ede" wat as "verbreking van betrekkinge" gesien kan word.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oorlog | oorloë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| oorloggie | oorloggies |
- 'n Georganiseerde gewelddadige, gewapende konflik, gewoonlik tussen twee state of twee groepe state of organisasies wat deur hulle gesteun word.
- Die oorlog in Angola het vir die regering in Pretoria sleg afgeloop.
| Vertalings: oorlog | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oorlog.
- Hulp:IPA: [ˈɔ:rlɔg]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | oorlog m | oorlogen |
| Verkleinwoord | oorlogje | oorlogjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | oorlogs | oorlogen |
- «De oorlog had verschrikkelijke gevolgen voor de bevolking.»
- Die oorlog het verskriklike gevolge vir die bevolking gehad.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 6
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Erfwoorde uit Proto-Germaans in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 6
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands