Gaan na inhoud

waar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
waar
   
(lêer)
In ooreenstemming met die werklikheid; feitelik; eg.
Onwaar; vals.
Is dit waar dat jy geslaag het?

    Vertalings

  Vertalings:    waar
Engels: true(en)
Nederlands: waar(nl)
Bywoord
Stellend   waar  
Vergrotend      
Oortreffend      
Op watter plek.
Waar is die koffie?
Waar het jy die botter gesit?

    Vertalings

  Vertalings:    waar
Engels: where(en)
Nederlands: waar(nl)
Voegwoord
waar
  1. Op watter plek. (onderskikkend)
  2. Dui onderskikkend 'n teenstelling aan
  1. Waar meganisering enigsins moontlik is, word die masjien reeds gebruik.[1]
  2. Waar die meeste mense in die somervakansie see toe gaan, hou hulle liewer in die Bosveld vakansie. [1]