wak
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | wak o | wakken |
Verkleinwoord | wakje | wakjes |
![]() |
Uitspraak
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Gat in natuurys wat water bedek.
Voorbeeldsinne
- «Vogels houden vaak een wak open.»
- Voëls hou dikwels 'n gat in die ys oop.