wand
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wand | wande |
Betekenisse
- muur
- 'n Fisiese afskorting, veral een wat keer dat materie of energie vrylik kan deurbeweeg.
- selwand
Voorbeeldsinne
- Die wand van die fles is geïnsuleer om hitte binne te hou.
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | wand | wands |