materie
Voorkoms
- Van Latyn materia ("grondstof").
- ma•te•rie
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| materie | - |
- (fisika) Die basiese strukturele komponent van die heelal; die meeste materie het massa en volume. Materie bestaan uit gewone deeltjies, in teenstelling met antimaterie wat uit antideeltjies bestaan.
- stof
| Vertalings: materie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor materie.