muur
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
muur | mure |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
muurtjie | muurtjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- میُرِی , meervoud: مُیرْ
Spelling tot 1909
- muur, meervoud: mure, mu-re
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Regopstaande messelwerk.
- Binnekant van 'n kamermuur.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor muur.
Vertalings
Vertalings: 1.: Regopstaande messelwerk. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2.: Binnekant van 'n kamermuur. | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | muur m | muren |
Verkleinwoord | muurtje, (Vlaams:) muurke |
muurtjes, (Vlaams:) muurkes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [myr]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- «Heb je die gasflessen achter het muurtje opengedraaid.»
- Het jy die gasbottels agter die muurtjie oopgedraai?

Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | muur v/m | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (plantkunde)
Stellaria 'n Genus kuidagtige plantjies