warboel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  warboel     —  

Woordafbreking

war‧boel

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Deurmekaarspul; deurmekaar gemors; chaos.

    Voorbeeldsinne

Die ontvangsaal in dieselfde boustyl en die warboel van bo- en ondergrondse geriewe maak die stasie 'n indrukwekkende gebou en argitektoniese besienswaardigheid in eie reg.

    Antonieme

orde

    Verwante woorde

war

    Vertalings

  Vertalings:    warboel
Engels: confusion(en)
Nederlands: warboel(nl)