wederregtelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | wederregtelik | wederregtelike | wederregteliks |
- we•der•reg•te•lik
- Wat teen die wet is.
- Ek het nie besef my handeling is wederregtelik nie.
| Bywoord |
|---|
| wederregtelik |
- Op 'n wyse wat teen die wet is
- Geld is wederregtelik gevorder uit die rekening van my kliënt.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|