wederregteliks
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | wederregtelik | wederregtelike | wederregteliks |
- we•der•reg•te•liks
- Die Valke het nooit my kantoor geraid nie en ek is nie 'n verdagte nie en word nie by iets wederregteliks betrek nie.