Gaan na inhoud

weerprofeet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  weerprofeet     weerprofete  
   
(lêer)
weer•pro•feet


  1. 'n Persoon wat die weer voorspel


  1. Weerprofete voorspel dat die El Niño-weerverskynsel vir SA se somersaaigebiede loer.[1]

    Sinonieme

Weervoorspeller

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weather forecaster(en), weather reporter(en)
Nederlands: weerprofeet(nl) m