weet
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | weet |
| Verlede Tyd | ek | het geweet |
| Onbepaalde wys | (te) wete | |
| Teenwoordige deelwoord | wetende | |
- Hulp:IPA: [vɪət]
-
(lêer)
- weet
- Die antwoord ken; kennis daarvan dra; die inligting is nie vir jou nuut nie.
- Niemand weet wanneer, waar en deur wie die boek geskryf is nie.
- Kom meer te wete oor jou voorouers.[1]
- Ek wil weet waar ek aan of af is (wat my posisie is).
- «Dit weet die aap se stert.»
- Almal weet dit.
- «Soveel van iets weet soos 'n aap van godsdiens.»
- Heeltemal niks weet van 'n saak nie.
| Vertalings: weet | |||
|---|---|---|---|