wes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
wes |
Uitspraak
-
(lêer)
Bywoord
Betekenisse
- Een van die vier hoofwindrigtings.
Voorbeeldsinne
- Wes is die teenoorgestelde rigting van oos en die rigting waar die son sak.
Spreekwoorde
- Oos wes, tuis bes.
- As die son sak in die weste is die luiaard op sy beste.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wes.