wese
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wese | wesens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wesentjie | wesentjies |
- Hulp:IPA: [ˈvɪə.sə]
-
(lêer)
- we•se
- Skepsel; lewende individu, veral 'n persoon of dier.
- Die aard van iets; essensiële kern.
- Sy was 'n wonderbaarlike wesentjie.
- Dit is die wese van die skilderkuns.
| Vertalings: 1. Skepsel | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Aard | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wees | wese |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wesie | wesies |