wig
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wig | wigge, wîe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| wiggie | wiggies |
-
(lêer)
- wig
- (gereedskap) 'n Voorwerp van metaal of hout met 'n skerp punt waarmee iets vasgeklem of gekloof word.
- (figuurlik) Skeiding bring.
- Dit is makliker om hout met 'n skerp wig as met 'n stomp wig te kloof.
- Die beleid van verskroeide aarde en aanhouding van vrouens en kinders in konsentrasiekampe met hoë sterftesyfers, het ’n wig tussen Afrikaners en Engelse ingedryf.
| Vertalings: wig | |||
|---|---|---|---|