wildehond
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wildehond | wildehonde |
-
(lêer)
- wil•de•hond
- (soogdiere)
Lycaon pictus 'n Karnivoor uit de familie van hondagtiges (Canidae).
- Die wildehond vang meestal klein tot mediumgrootte soogdiere waarvan die rooibok hul gunsteling is.[1].
| Vertalings: wildehond | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wildehond.