sering
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sering | seringe |
- سِرِڠْ , meervoud: سِرِڠِی
- Peuldraende boompie van die Bosveld (Burkea africana), met welriekende blomtrosse en met gesogte mahagonieagtige meubelhout.
- Europese struik (Syringa vulgaris), met welriekende bloesem, mees pers of wit.
- Groterige Indiese boom (Melia azedarach), met welriekende pers blomme.
- 1. wildesering
- 2. tuinsering
- 3. Kaapse sering
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | sering | seringen |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | serings | seringen |
| Datief | sering | seringen |
- IPA:
- Nederlands: [səˈrɪŋ], meervoud: [səˈrɪŋə(n)]
- Belgies: [səˈʀɪŋ], meervoud: [səˈʀɪŋə(n)]
- Sering, (Syringa vulgaris).