windmeul
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| windmeul | windmeule, windmeulens, windmeules |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| windmeultjie | windmeultjies |
-
(lêer)
- wind•meul
- 'n Masjien wat deur wind aangedryf word.
- Windmeulens word onder andere gebruik om water te pomp, graan te maal en elektriese krag op te wek.
- «'n Klap van die windmeul weg.»
- 'n Bietjie mal wees.
| Vertalings: windmeul | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor windmeul.