Gaan na inhoud

wind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Verwaaid in die wind.
Enkelvoud Meervoud
  wind     winde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  windjie     windjies  
wind
  1. (weer) Die stroming van lug wat deur verskille in lugdruk veroorsaak word.
  2. (biologie) Gasvormige ontlasting uit die derms.
  1. Wind word in terme van rigting en spoed beskryf.
  2. Het jy 'n wind gelos?
«Dis alles pure wind
Dis sommer 'n grootpratery.
«Hy is deur die wind
Hy is deurmekaar.
«Dit gaan voor die wind
Dit gaan voorspoedig.
«Hoë bome vang die meeste wind
Vername persone word die meeste gekritiseer.
«Hy neem die wind uit my seile.»
'n Teenstander se planne laat misluk.
«Voet in die wind slaan.»
Weghardloop.
«Jou neus in die wind steek.»
Hoogmoedig wees.
«Kry die wind van voor.»
Met teenstand te doen kry.
«Wie wind saai, sal storm oes.»
Wie oproer veroorsaak, word dikwels die slagoffer daarvan.

    Vertalings

  Vertalings:    wind
Engels: wind(en), breeze(en)
Nederlands: wind(nl)
  Vertalings:    wind
Engels: fart(en)
Nederlands: wind(nl), scheet(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wind.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord wind winds
Wind.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I wind
he, she, it winds
Verlede Tyd wound
Verlede Deelwoord wound
Teenwoordige Deelwoord winding
Verdere vervoegings: wind (vervoeging)
Opwen.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd I wind
he, she, it winds
Verlede Tyd winded
Verlede Deelwoord winded
Teenwoordige Deelwoord winding
Verdere vervoegings: wind (vervoeging)
Winduit; winduit slaan; uitasem wees.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord wind m winden 
Verkleinwoord windje windjes
Hulp:IPA: [ʋɪnd̥]
   
(lêer)
(weer) Wind; lugstroming.
(biologie) Wind; dermgas.
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van winden
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van winden
  3. gebiedende wys van winden
1.: Ik wind.
2.: Wind je?
3.: Wind!