windpomp
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| windpomp | windpompe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| windpompie | windpompies |
- wind•pomp
- 'n Tipe windmeul waarmee water deur middel van windkrag gepomp word.
- 'n Windpomp kan water uit boorgate, putte, fonteine, damme en riviere pomp en kan ook vir die dreinering van moerasse gebruik word.
| Vertalings: windpomp | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor windpomp.