Gaan na inhoud

witmossel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Skulpe van witmossels
wit +‎ mossel
Enkelvoud Meervoud
  witmossel     witmossels  
  1. (weekdiere) op Wikispecies Donax serra 'n Tweekleppige skulpdier wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom.
  1. Die minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernard Esau, het gister die oes van witmossels vir kommersiële gebruik verbied.[1]
Mossel

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor witmossel.