wyse
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wyse | wyses |
- wy•se
- Manier; hoe iets gebeur of gedoen is.
- 'n Sluipmoord is 'n moord wat in die geheim op 'n verraderlike wyse beplan en uitgevoer word.
| Vertalings: wyse | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | wys | wyse | wys | |
| Vergrotend | wyser | |||
| Oortreffend | wysste | |||
- Attributiewe vorm van wys; slim en verstandig.
- Chronos word gewoonlik uitgebeeld as ’n wyse ou man met ’n lang, grys baard, soos Vader Tyd.
| Vertalings: wyse | |||
|---|---|---|---|