Gaan na inhoud

xileen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  xileen     xilene  
'n Xileen: paraxileen
xi•leen
(chemie) 'n Organiese verbinding met formule C6H4(CH3)2; 'n benseen met twee metielgroepsubstiuente

    Hiponieme

ortoxileen, metaxileen, paraxileen

    Vertalings

  Vertalings:   C6H4(CH3)2
Engels: xylene(en)
Nederlands: xyleen(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor xileen.