zaccagnaïet
Voorkoms
- Vernoem na Domenico Zaccagna (1851–1940), 'n Italiaanse mineraalversamelaar.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| zaccagnaïet |
- zac•cag•naïet
- (minerale) 'n Heksagonale sink-aluminium-karbonaat wat in die Italiaanse Alpe aangetref word.
- Zaccagnaïet het die chemiese formule Zn4Al2CO3(OH)12.H2O
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor zaccagnaïet.