Schule
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Duits (de)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Schule | Schulen |
| Genitief | Schule | Schulen |
| Datief | Schule | Schulen |
| Akkusatief | Schule | Schulen |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Met fraktuurletters:
, meervoud: 
Uitspraak:
- IPA:
- Standaardtaal: [ˈʃuːlə], meervoud: [ˈʃuːlən]
- Noord-Duits: [ˈʃuːlə], meervoud: [ˈʃuːln̩]
- Suid-Duits en Oostenryks: [ˈʃuːle], meervoud: [ˈʃuːln̩]
- Switserduits: [ˈʃuːle], meervoud: [ˈʃuːlən]
Betekenisse:
- Skool, inrigting waar onderwys gegee word.

