begraafplaas
Afrikaans (af)
Etimologie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
begraafplaas | begraafplase |
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- be•graaf•plaas
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Erf waar oorlede persone begrawe word
Voorbeeldsinne
- Voor die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog was daar 27 verskillende begraafplase en nekropole in die Poolse stad Gdansk.[1]
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|