biblioteek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Biblioteek.


Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  biblioteek     biblioteke  

Woordafbreking

bi•blio•teek

Uitspraak

Hulp:IPA: [bəbljuˈtiə̯k]
   
(lêer)

Met Arabiese letters

بِیبْلِیُوتَِیكْ , meervoud: بِیبْلِیُوتَِیكِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Versameling van boeke.
2. Bêreplek van boeke.

    Sinonieme

boekery

    Vertalings

  Vertalings:    biblioteek
Duits: Bibliothek(de), Bücherei(de)
Engels: library(en)
Nederlands: bibliotheek(nl) f
Noors: bibliotek(no) m
Venda: ḽaiburari
Zoeloe: umtapo wezincwadi(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor biblioteek.