boeke

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  boek     boeke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boekie     boekies  

Woordafbreking

boe•ke

Uitspraak

IPA: [ˈbukə]

Met Arabiese letters

بُوكِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van boek; meer as een boek.

    Voorbeeldsinne

Daar is baie boeke in die biblioteek.

    Vertalings

  Vertalings:    boeke
Engels: books(en)
Esperanto: libroj(eo)
Nederlands: boeken(nl)
Zoeloe: izincwadi(zu), amabhuku(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boeke.