eentonig
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | eentonig | eentonige | ||
Vergrotend | eentoniger | |||
Oortreffend | eentonigste |
Byvoeglike naamwoord
- een•to•nig
Betekenisse
- Vervelig; sonder afwisseling; oninteressant.
Voorbeeldsinne
- Talle mense dink dat werk aan die Wikiwoordeboek eentonig is, maar dit is nie, want elke woord vertel 'n nuwe verhaal.
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Vertalings: eentonig | |||
---|---|---|---|