Wikiwoordeboek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Wikiwoordeboek | Wikiwoordeboeke |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- ڤِیكِي ڤُوَرْدِی بُوكْ , meervoud: ڤِیكِي ڤُوَرْدِی بُوكِی
Betekenisse:
- 'n Gemeenskapsprojek om in elke taal 'n vrye en volledige woordeboek daar te stel.
Afleiding:
- Van Hawaïaans "wiki" gou en Afrikaans "woordeboek".