hallo

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tussenwerpsel
hallo

Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦaləu]

Tussenwerpsel

    Betekenisse

Uitroep om iemand te groet of sy aandag te trek.

    Voorbeeldsinne

Hallo, hoe gaan dit vandag?
Hallo, hallo, wat het ons hier?

    Sinonieme

dagsê, dag, awê

    Verwante woorde

goeie môre, goeie middag, goeie naand

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hello(en)
Nederlands: hallo(nl)