lietsjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Paar heel en afgedopte lietsjievrugte.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lietsjie     lietsjies  

Uitspraak

IPA: [ˈlitʃi], meervoud: [ˈlitʃis]

Met Arabiese letters

لِیچِي , meervoud: لِیچِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vrugte) Soort sappige vrug met 'n groot pit (Litchi chinensis).

    Sinonieme

Sjinese pruim, Chinese pruim

    Vertalings

  Vertalings:    lietsjie
Duits: Litschi(de)
Engels: litchi(en), lichi(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lietsjie.