maatkolf
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
maatkolf | maatkolwe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
maatkolfie | maatkolfies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (chemie) 'n Kolf wat bestaan uit 'n platbodem bol met 'n lang nek, gewoonlik met 'n stopprop met 'n geykte inhoud.
Sinonieme
Voorbeeldsinne
- Die opgesloste stof word in sy geheel in die maatkolf geplaas en oplosmiddel onder menging toegevoeg tot die oplossing presies die streep bereik.
Vertalings
Vertalings: maatkolf | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor maatkolf.
Nederlands (nl)
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈmatkɔlf]
-
(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | maatkolf v/m | maatkolven |
Verkleinwoord | maatkolfje | maatkolfjes |