medeklinker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  medeklinker     medeklinkers  

Uitspraak

IPA: [ˈmiə̯dəˌkləŋkər], meervoud: [ˈmiə̯dəˌkləŋkərs]

Met Arabiese letters

مَِیدِكْلِنْكِرْ meervoud: مَِیدِكْلِنْكِرْسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Spraakklank wat deur die vernouing of afsluiting van die spreekkanaal voortgebring word.
2. (mus.:) Musikale toon wat goed saamklink met ander.

    Sinonieme

1. konsonant

    Vertalings

  Vertalings:    medeklinker
Duits: 1 Konsonant(de), Mitlaut(de)
Engels: 1 consonant(en); 2 concord(en)
Nederlands: 1 medeklinker(nl); 2 eendracht(nl)
Swahili: 1 konsonanti(sw); 2 makubalianu(sw)