orkes
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| orkes | orkeste |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اَُورْكَِسْ , meervoud: اَُورْكَِسْتِی
Betekenisse:
- 1. Gesamentlike musikante wat musiek speel.
- 2. Al die instrumente wat die groep musici bespeel.