spelling
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spelling | spellings |
Woordafbreking
- spel•ling
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) Die vasgestelde manier waarop die woorde van 'n taal geskryf word.
Voorbeeldsinne
- Afrikaans en Nederlands het, in teenstelling met Engels, 'n amptelik vasgestelde spelling.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | spelling v | spellingen |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈspɛ.lɪŋ]
-
(lêer)
Woordafbreking
- spel•ling