vrouens
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vrou | vroue, vrouens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vroutjie | vroutjies |
Uitspraak
- IPA: [ˈfrəʊ̯wəns]
Woordafbreking
- vrou•ens
Met Arabiese letters
- فْرَوِّی
Spelling tot 1909
- frou-ë, frou-ëñs
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Oor die wêreld heen word daar 'n klein bietjie minder vrouens as mans gebore.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: vrouens | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrouens.