of
Voorkoms
(Aangestuur vanaf óf)
Voegwoord |
---|
of |
- IPA: [of]
- اَُوفْ
- Neweskikkend gebruik om 'n teëstelling uit te druk.
- Om iets anders te sê.
- Onderskikkend gebruik om 'n grammatikale verbinding uit te druk.
Vertalings: of | |||
---|---|---|---|
Woord |
---|
of |
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [oː]
- Brits: [ɔː]
- Amerikaans: [ɔːɹ], [əɹ]
Woord |
---|
of |
Voegwoord |
---|
of |
- «Pompen of verzuipen!»
- Indien jy nie pomp nie gaan jy versuip!
- «Ik weet niet of dit in Zuid-Afrika ook zo is.»
- Ek weet nie of dit in Suid-Afrika dieselfde is nie.