благодаря
Voorkoms
| Voorsetsel |
|---|
| благодаря |
| Naamvalle |
| datief |
- Hulp:IPA: [bɫəɡədɐˈrʲa]
-
(lêer)
- бла•го•да•ря́
- «Только благодаря вашей поддержке я смог выиграть выборы.»
- Ek kon net danksy julle ondersteuning die verkiesing wen.
- Bywoordlike deelwoord, teenwoordige tyd, onvoltooide aspek van благодарить.