Gaan na inhoud

danksy

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
danksy
dank•sy
Dui aan wie of wat gehelp het.
Danksy moderne tegnologie is die manier waarop boere hul wild teel aan die verander.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: thanks to(en)
Frans: grâce à(fr)
Nederlands: dankzij(nl)
Russies: благодаря(ru)