российский
Voorkoms
Sien ook русский
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | Enkelvoud | Meervoud |
Manlik | российский rossijiski |
российские rossijiskije
|
Vroulik | российская rossijiskaja |
российские rossijiskije
|
Onsydig | российское rossijiskoje |
российские rossijiskije
|
Bywoord | ||
российски rossijiski
| ||
Verdere verbuigings: российский (verbuiging) |
Audio (lêer)
- Russies: van of betreffende Rusland, ongeag etnisiteit. In teenstelling met русский (roesski), wat dui op die Russiese volk.
- всероссийский (wserossijiski) – Al-Russies (van, betreffende die hele Rusland)
- Я живу в Российской Федерации. (Ja zjiwoe w rossijiskoi federatsiji; Ek woon in die Russiese Federasie.)