Albanies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Albanies |
Attributief | Albaniese |
Partitief | Albanies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA:
- predikatief: [ɑɫˈbɑːnis], attributief: [ɑɫˈbɑːnisə], partitief: [ɑɫˈbɑːnis]
- predikatief: اَلْبَانِیسْ , attributief: اَلْبَانِیسِی , partitief: اَلْبَانِیسْ
- Van, betreffende die Albanese.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Albanië.
- Van, betreffende die Albanese taal.
Vertalings: Albanies | |||
---|---|---|---|