Osmaans
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Osmaans |
| Attributief | Osmaanse |
| Partitief | Osmaans |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [osˈmɑːns]
- predikatief: [osˈmɑːns], attributief: [osˈmɑːnsə], partitief: [osˈmɑːns]
- عُثْمَانْسْ
- predikatief: عُثْمَانْسْ , attributief: عُثْمَانْسِی , partitief: عُثْمَانْسْ
- Van, betreffende die Osmane.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Ottomaanse Ryk.
- Van, betreffende die Osmaanse taal.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Osmaans |
- ISO/DIS 639-3: ota
- Wiki-kode: osm
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Osmaans |
| Verboë | Osmaanse (Vlaams voor klinkers en "h":) Osmaansen |
| Partitief | Osmaans' |
| Verdere verbuigings: Osmaans (verbuiging) | |
- Osmaans, van, betreffende die Osmane.
- Osmaans, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Ottomaanse Ryk.
- Osmaans, van, betreffende die Osmaanse taal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Osmaans o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Osmaans' | |
| Datief | Osmaans(e) | |
- Osmaansch
- IPA: [ɔsˈmaːns]
- Osmaans, die Turkse taal tot 1928.