Bodenmeer-Alemannies
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Bodenmeer-Alemannies |
Attributief | Bodenmeer-Alemanniese |
Partitief | Bodenmeer-Alemannies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
Uitspraak
- IPA: [ˈbuə̯dənmiə̯rɑləˌmɑnis], attributief: [ˈbuə̯dənmiə̯rɑləˌmɑnisə], partitief: [ˈbuə̯dənmiə̯rɑləˌmɑnis]
Met Arabiese letters
- بُوَدِنْمَِیرْ-اَلِمَنِیسْ , attributief: بُوَدِنْمَِیرْ-اَلِمَنِیسِی , partitief: بُوَدِنْمَِیرْ-اَلِمَنِیسْ
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Van, betreffende die Bodenmeer-Alemanniese dialekte.
Vertalings
Vertalings: Bodenmeer-Alemannies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Bodenmeer-Alemannies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Groep dialekte van die Nederalemanniese tak. Bodenmeer-Alemannies word in volgende subdialekte verdeel: Allgäueries, Baar-Alemannies, Suid-Wurtembergs en Voorarlbergs.
Vertalings
Vertalings: Bodenmeer-Alemannies | |||
---|---|---|---|