Nederalemannies
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Nederalemannies |
Attributief | Nederalemanniese |
Partitief | Nederalemannies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈniə̯dərɑləˌmɑnis], attributief: [ˈniə̯dərɑləˌmɑnisə], partitief: [ˈniə̯dərɑləˌmɑnis]
- نَِیدِرَلِمَنِیسْ , attributief: نَِیدِرَلِمَنِیسِی , partitief: نَِیدِرَلِمَنِیسْ
- Van, betreffende die Nederalemanniese dialekte.
Vertalings: Nederalemannies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Nederalemannies |
- 'n Dialekgroep van die Alemanniese tak. Nederalemannies word in volgende subgroepe verdeel: Bodenmeer-Alemannies en Bo-Rynalemannies.
Vertalings: Nederalemannies | |||
---|---|---|---|