China

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook china
██ Volksrepubliek China ██ Republiek China

Afrikaans (af)

Pleknaam
China

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈʃi.na]
   
(lêer)

Woordafbreking

Chi•na

Pleknaam

    Betekenisse

  1. (land) 'n Land in Oos-Asië, amptelik die Volksrepubliek China.
  2. (land) 'n Land in Oos-Asië, amptelik die Republiek China (Taiwan).

    Voorbeeldsinne

  1. Volksrepubliek China is die land met die grootste bevolking ter wêreld, byna 1 375 000 000, van wie die meeste etnies as van Han-Chinese herkoms geklassifiseer word.
  2. Naas die hoofeiland Taiwan sluit die Republiek China se de facto-staatsgebied 'n reeks kleiner eilande soos Penghu, Kinmen, Matsu, Dongsha, Zhongsha en Nansha in.

    Eienskappe

China word soms verafrikaans tot Sjina (foneties korrekte spelling).

    Wisselvorme

Sjina

    Verwante woorde

Chinees

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: China(en)
Nederlands: China(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor China.