Elsassies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Elsassies |
| Attributief | Elsassiese |
| Partitief | Elsassies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈɛɫsɑsis], attributief: [ˈɛɫsɑsisə], partitief: [ˈɛɫsɑsis]
- اَِلْسَسِیسْ , attributief: اَِلْسَسِیسِی , partitief: اَِلْسَسِیسْ
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Elsas.
- Van, betreffende die Elsassers.
- Van, betreffende die Elsassiese dialekte.
| Vertalings: Elsassies | |||
|---|---|---|---|
| |||
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Elsassies |
- 'n Versamelnaam vir verskeie Bo-Rynalemanniese en Hoogalemanniese dialekte.
| Vertalings: Elsassies | |||
|---|---|---|---|