eiland
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| eiland | eilande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| eilandjie | eilandjies |
-
(lêer)
- ei•land
- 'n Stuk land wat aan alle kante deur water omgewe is.
- Ná die einde van die laaste ystyd het die seevlak gestyg en het Groot-Brittanje 'n eiland geword.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor eiland.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|